Villa General Belgrano
From Wikipedia, the free encyclopedia
Villa General Belgrano is 'n klein bergdorp in die Departamento Calamuchita van die Argentynse provinsie Córdoba, sowat 75 kilometer noord van die provinsiale hoofstad Córdoba, met 5 888 inwoners. Die dorp lê in die noordelike Valle de Calamuchita, 'n vallei in die bergreeks Sierras de Córdoba, en is vernoem na die skepper van Argentinië se nasionale vlag, generaal Manuel Belgrano (1770-1820).
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Villa General Belgrano | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 31°58′59″S 64°34′0″W | |
Land | Argentinië |
Provinsie | Córdoba |
Stigting | 11 Oktober 1932 |
Regering | |
• Burgemeester | Gustavo Ezequiel Medina |
Hoogte | 720 m (2 360 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 888 |
Tydsone | UTC-3 (ART) |
Poskode | X5194 |
Webwerf | vgb.org.ar |
Sluit