Victoria Principal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Victoria Principal (gebore 3 Januarie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Life and Times of Judge Roy Bean (1972), Earthquake (1974), en Vigilante Force (1976), en in die televisiereeks Dallas (1978).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Victoria Principal | |
![]() | |
Geboortenaam | Vicki Ree Principal[1] |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1950 (1950-01-03) (74 jaar oud) Fukuoka, Japan |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1970–2001 (aktrise) 1987–nou (entrepreneur) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit