Victoria Falls
From Wikipedia, the free encyclopedia
Victoria Falls is 'n dorp in die provinsie Matabeleland-Noord, Zimbabwe. Die dorp is op die suidelike oewer van die Zambezirivier geleë aan die westelike kant van die Victoria-waterval. Dit is verbind per pad en spoor met Hwange (109 km suid) in Zimbabwe en Livingstone in Zambië.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Victoria Falls | |
---|---|
Stad | |
Die middestad van Victoria Falls | |
Koördinate: 17°56′00″S 25°50′00″O | |
Land | Zimbabwe |
Provinsie | Matabeleland-Noord |
Distrik | Hwange |
Bevolking | |
• Totaal | 33 660 |
Tydsone | UTC+2 (SAT) |
Sluit