Victor Grignard
From Wikipedia, the free encyclopedia
Francois Auguste Victor Grignard (6 Mei 1871 - 13 Desember 1935) was 'n Franse chemikus wat die Nobelprys verower het vir sy ontdekking van die Grignard-reagens en Grignard-reaksie, wat albei belangrik is vir die vorming van koolstof-koolstofbindings.
Kitsfeite Viktor Grignard, Gebore ...
Viktor Grignard | |
---|---|
Gebore | (1871-05-06)6 Mei 1871 Cherbourg-Octeville, Frankryk |
Sterf | 13 Desember 1935 (op 64) Lyon, Frankryk |
Werkgebied | Organiese chemie |
Werkplekke | Universiteit van Nancy |
Alma mater | Universiteit van Lyon |
Doktorale adviseur | Philippe Barbier[1] |
Bekend vir | Grignard-reaksie |
Pryse | Nobelprys vir Chemie (1912) |
Sluit