Vetkoek
brooddeeg wat in olie gediepbraai word / From Wikipedia, the free encyclopedia
‘n Vetkoek is brooddeeg wat in olie diepgebraai word.[1][2] Die brooddeeg word eers vooraf in handgrootte bolletjies gerol en platgedruk en laat staan dat dit rys voor dit in olie gebraai word.
Kitsfeite
Vetkoek | ||
'n Vetkoek met maalvleis. | ||
Soort gereg | Brood | |
Gang | Hoofgereg | |
Land | Suid-Afrika | |
Hoofbestanddeel | Meel en water | |
Ander bestanddele | Sout, suiker, gis | |
Variasies | Vulsels: kerriemaalvleis, kaas, ens. |
Sluit