![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/7/70/Greater_Johannesburg_OpenStreetMap_small.svg/langaf-640px-Greater_Johannesburg_OpenStreetMap_small.svg.png&w=640&q=50)
Verwoerdpark, Alberton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Verwoerdpark is 'n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Verwoerdpark 'n bevolking van 8 582 gehad, waarvan 83,4% Blankes was.[1]
- Hierdie artikel handel oor die voorstad van Alberton. Vir die voorstad van Kimberley, sien Verwoerd Park, Kimberley
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Verwoerdpark | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 26°16′20″S 28°8′41″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,55 km2 (1,37 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 8 582 |
• Digtheid | 2 414/km2 (6 250/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Skakelkodes | 011 |
Sluit