Veer
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Veer kan na een van die volgende verwys:
- Veer, bekleding van 'n voël.
- Veer, toerusting wat gebruik word om skokke te absorbeer.
- Veer, plek waar mens oor 'n rivier kan kom of diens tussen twee punte oor water.
Wees versigtig om nie veer met veër te verwar nie. 'n Veër is iemand wat 'n vee-aksie uitvoer, soos iemand wat met 'n besem vee.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Veer of met Veer in die titel. |