Veer (toestel)From Wikipedia, the free encyclopedia 'n Veer is 'n buigsame elastiese voorwerp wat gebruik word om meganiese energie te stoor. Vere word tipies uit staal of geelkoper vervaardig. 'n Spiraal- of krulveer.
'n Veer is 'n buigsame elastiese voorwerp wat gebruik word om meganiese energie te stoor. Vere word tipies uit staal of geelkoper vervaardig. 'n Spiraal- of krulveer.