Vaalgras
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vaalgras is 'n dorpie in suid-ooste van Namibië naby Keetmanshoop.
Kitsfeite Land, Streek ...
Vaalgras | |
---|---|
Koördinate: 26°9′0″S 18°27′0″O | |
Land | Namibië |
Streek | Karas |
Tydsone | UTC+1 (WAT) |
• Somertyd | UTC+2 (WAST) |
Sluit
Die Nama-leier, Hendrik Witbooi is op 29 Oktober 1905 hier oorlede tydens gevegte met die Duitsers.