![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/03/Parc_des_Felins_Chat_de_Gordoni_28082013_2.jpg/640px-Parc_des_Felins_Chat_de_Gordoni_28082013_2.jpg&w=640&q=50)
Vaalboskat
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vaalboskat of groukat (Felis silvestris lybica) is 'n subspesie van F. silvestris. Dit lyk asof hulle ongeveer 131 000 jaar gelede afgestam het van 'n ander subspesie.[1] 'n Sekere individu is ongeveer 10 000 jaar gelede mak gemaak in die Midde-Ooste, en is waarskynlik die voorvader van vandag se huiskatte. 'n Mak kat saam met mensoorblyfsels wat 9500 jaar terugdateer is in Siprus ontdek.[2][3]
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Trinomiale naam ...
Vaalboskat | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. silvestris |
Subspesie: | F. s. lybica |
Trinomiale naam | |
Felis silvestris lybica Forster, 1770 |
Sluit