Universiteit van Umeå
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Universiteit van Umeå (Umeå universitet) is 'n openbare universiteit in die Sweedse stad Umeå. Die universiteit is in 1965 gestig en is op vier na die oudste universiteit in Swede. In 2012 was die universiteit volgens die Britse tydskrif "Times Higher Education (THE)" die 23ste hoëronderwysinstelling ter wêreld wat minder as 50 jaar bestaan.[1]
Kitsfeite Gestig:, Tipe: ...
Universiteit van Umeå | |
---|---|
Umeå universitet | |
Die kampus van die universiteit | |
Gestig: | 17 September 1965 |
Tipe: | Openbare universiteit |
Rektor: | Prof. Lena Gustafsson |
Personeel: | 4 000 (2013) |
Studentetal: | 36 000 (2013) |
Ligging: | Umeå, Västerbotten län, Swede
63.820556°N 20.303611°O / 63.820556; 20.303611 |
Webtuiste: | http://www.umu.se |
Sluit
In 2013 het die Universiteit van Umeå meer as 36 000 geregistreerde studente gehad, waarvan 17 000 voltydse studente (insluitend nagraadse studente) was. Die universiteit het meer as 4 000 werknemers, waaronder 365 professore.