Universal Pictures
From Wikipedia, the free encyclopedia
Universal Pictures Corporation (meer algemeen bekend as Universal Studios of net eenvoudig Universal)[1] is 'n Amerikaanse filmateljee besit deur Comcast deur die NBCUniversal Film and Entertainment afdeling van sy volle besit filiaal NBCUniversal.
Kitsfeite Tipe, Gestig ...
Universal Pictures Corporation | |
Tipe | Filiaalmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1912 |
Hoofkantoor | Hollywood, Kalifornië |
Webwerf | universalpictures.com |
Sluit
Dit is gestig in 1912 deur Carl Laemmle, Mark Dintenfass, Charles O. Baumann, Adam Kessel, Pat Powers, William Swanson, David Horsley, Robert H. Cochrane, en Jules Brulatour. Dit is die oudste filmateljee wat oorleef het in die Verenigde State van Amerika.