Umberto I van Italië
koning van Italië / From Wikipedia, the free encyclopedia
Umberto I of Humbert I (Italiaans: Umberto Ranieri Carlo Emanuele Giovanni Maria Ferdinando Eugenio di Savoia) - gebore 14 Maart 1844 - was die koning van Italië van 9 Januarie 1878 tot sy dood op 29 Julie 1900. Sy bynaam was die Goeie. Hy is in linkse kringe gehaat, omdat hy konserwatief was en die "Bloedbad van Bava-Beccaris" in Milaan gesteun het. Hy word twee jaar na die insident deur die anargis Gaetano Bresci vermoor.
Kitsfeite Vorstehuis, Regeer ...
Umberto I | |
---|---|
Koning van Italië | |
Humbertus die Goeie | |
Vorstehuis | Savoje |
Regeer | 9 Januarie 1878 – 29 Julie 1900 |
Kroning | 9 Januarie 1878 |
Voorganger | Victor Emmanuel II |
Opvolger | Victor Emmanuel III |
Volle naam | Umberto Ranieri Carlo Emanuele Giovanni Maria Ferdinando Eugenio di Savoia |
Gebore | 14 Maart 1844; Turyn, Koninkryk van Sardinië (tans Italië) |
Oorlede | 29 Julie 1900; Koninkryk van Italië (tans Italië) |
Begrawe | 9 Augustus 1900; Pantheon, Rome |
Eggenoot | Margaretha |
Kinders | Victor Emmanuel III |
Vader | Victor Emmanuel II |
Moeder | Adelaide van Oostenryk |
Handtekening |
Sluit