Die uKhahlamba-Drakensbergpark is in die Drakensberge op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë.

Kitsfeite *, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
uKhahlamba-Drakensbergpark*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Thumb
Drakensberge in die Royal Natal Nasionale Park
Thumb
UKhahlamba-Drakensbergpark
UKhahlamba-Drakensbergpark
Ligging van die uKhahlamba-Drakensbergpark in Suid-Afrika
Koördinate: 29°23′00″S 29°32′26″O
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Verskeie
Kriteria i, iii, vii, x
Verwysings 985
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2000  (24ste Sessie)
Uitbreidings 2013
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Sluit

Hierdie park van 242 800 ha sluit die Suid-Afrikaanse Royal Natal Nasionale Park in en vorm saam met die Sehlabathebe Park in Lesotho die Maloti-Drakensberg-oorgrenspark.

Dit is in 'n uiters ruie en bergagtige gebied geleë en is een van die belangrikste bergopvanggebiede in die land. Die drie grootse riviere van KwaZulu-Natal ontspring hier. Die hele vleiland is nog in sy oorspronklike staat. Verskeie inheemse en bedreigde plant- en dierspesies kom hier voor. 'n Aantal rotstekeninge uit prehistoriese tye is al hier waargeneem. In 1997 is die gebied tot Ramsar-vleiland en in 2000 tot wêrelderfenisgebied verklaar.

Thumb
'n Uitsig op die heuwels

Lees ook

Bibliografie

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.