U1.11 is 'n groot kwasargroep wat in die sterrebeelde Leeu en Maagd geleë is. Dit is een van die grootste bekende kwasargroepe, met 'n geraamde maksimum deursnee van 2,2 miljard ligjare.[1]

Thumb
'n Voorstelling van U1.11.

Beskrywing

Die struktuur is sowat 2° van die Clowes-Campusano-GKG geleë.[1] Sy rooiverskuiwing is 1,11, vandaar sy naam. Dit stem ooreen met 'n afstand van 8,8 miljard ligjare van hier.[1] Dit is ook redelik naby aan U1.54, nog 'n groot kwasargroep.[1] U1.11 bestaan uit 38 kwasars[1] en is in 2011 ontdek tydens die Digitale Sloan-lugopname. Tot met die ontdekking van die Groot GKG in November 2012, was dit die grootste bekende struktuur in die heelal, selfs groter as die Clowes-Campusano-GKG, wat 20 jaar die rekord gehou het.

Verwysings

Skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.