Tweekol-snapper
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tweekol-snapper (Lutjanus bohar) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Twinspot snapper.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Tweekol-snapper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | Lutjanus |
Spesie: | L. bohar |
Binomiale naam | |
Lutjanus bohar | |
Sinonieme | |
Sluit