Turkse lekker (Engels: Turkish delight) is 'n familie van lekkergoed gebaseer op 'n gel van stysel en suiker. Premium-variëteite bestaan grootliks uit gekapte dadels, pistache, haselneute of okkerneute wat deur die jel gebind is; tradisionele variëteite word dikwels gegeur met rooswater, mastiekgom, bergamot-lemoen of suurlemoen.

Thumb
Turkse lekker

Die lekkergoed word dikwels verpak en geëet in klein blokkies wat met versiersuiker, kopra of gepoeierde kremetart bestrooi is om te voorkom dat dit vasklou. Ander algemene geure sluit in kaneel en kruisement.

Die oorsprong van Turkse lekkernye is nie presies bekend nie, maar dit is bekend dat die lekkergoed so vroeg as die laat 18de eeu in Turkye en Iran (Persië) vervaardig is.[1]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.