![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/94/2020_ICC_W_T20_WC_E_v_SA_02-23_Chetty_%252801%2529.jpg/640px-2020_ICC_W_T20_WC_E_v_SA_02-23_Chetty_%252801%2529.jpg&w=640&q=50)
Trisha Chetty
From Wikipedia, the free encyclopedia
Trisha Chetty (gebore 26 Junie 1988, Durban), is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Sy het twee Toetse, en meer as 165 beperkte boulbeurtwedstryde vir Suid-Afrika gespeel sedert 2007. Aanvanklik het sy op nommer sewe of agt gekolf, maar is vinnig bevorder tot die toporde, en van die middel-2008 af open sy met die kolf.[1]
Kitsfeite Gebore, Kolfstyl ...
Trisha Chetty | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
![]() | ||||||
Trisha Chetty tydens die T20-vroue-wêreldbeker 2020 | ||||||
Gebore | 26 Junie 1988 (1988-06-26) (36 jaar oud) Durban, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig ortodoks | |||||
Boulstyl | - | |||||
Rol | Paaltjiewagter | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Toetsdebuut (no 44) | 28 Julie 2007 v Nederland | |||||
Laaste Toets | 16 November 2014 v Indië | |||||
EDI debuut (no 44) | 20 Januarie 2007 v Pakistan | |||||
Laaste EDI | 27 Maart 2022 v Indië | |||||
EDI hempno. | 8 | |||||
T20I debuut (no 3) | 10 Augustus 2007 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste T20I | 4 September 2021 v Wes-Indië | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
KwaZulu-Natal Vroue | ||||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toetse | EDI | T20I | |||
Wedstryde | 2 | 120 | 79 | |||
Lopies aangeteken | 93 | 2599 | 1115 | |||
Kolfgemiddeld | 31.0 | 31.00 | 17.42 | |||
100s/50s | 0/1 | 0/16 | 0/3 | |||
Hoogste telling | 56 | 95 | 55 | |||
Vangskote/Stonkings | 2/3 | 118/49 | 39/27 | |||
Bron: ESPNcricinfo, 27 Maart 2022 |
Sluit
Sy het saam met Shandre Fritz die rekord van 170 lopies opgestel vir die hoogste openingstelling ooit in die geskiedenis van vroue-T20I.[2][3]