Tongaat
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tongaat is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 37 km noord van Durban en 28 km suid van KwaDukuza (Stanger).
Tongaat | |
---|---|
Dorp | |
'n Uitsig oor Tongaat | |
Koördinate: 29°34′S 31°07′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Stigting | 1945 |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,72 km2 (4,53 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 42 554 |
• Digtheid | 3 631/km2 (9 400/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.4% |
• Indiërs/Asiërs | 56.7% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 41.1% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Engels | 59.3% |
• Zoeloe | 32.2% |
• Xhosa | 3.6% |
• Ndebele | 1.0% |
• Ander | 3.8% |
Poskode (strate) | 4399 |
Poskode (posbusse) | 4400 |
Skakelkode | 032 |
Die dorpsgebied is in 1945 geproklameer.
Die bevolking is hoofsaaklik van Indiërafkoms. Een van die grootste suikermaatskappye in die land het sy hoofkwartier in Tongaat.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.