![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/3c/Tom_Holland_by_Gage_Skidmore.jpg/640px-Tom_Holland_by_Gage_Skidmore.jpg&w=640&q=50)
Tom Holland (akteur)
Engelse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Thomas Stanley Holland (gebore 1 Junie 1996)[1] is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Spider-Man in die Marvel rolprente, hy het die rol al in vyf rolprente gespeel: Captain America: Civil War (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), Avengers: Infinity War (2018), en in Avengers: Endgame en Spider-Man: Far From Home (altwee 2019). Tom Holland is een van die kortste akteurs in hollywood met 'n hoogte van 1,73 meter. [2]
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tom Holland | |
![]() | |
Holland in 2016 | |
Geboortenaam | Thomas Stanley Holland |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1996 (1996-06-01) (28 jaar oud) Londen, Engeland |
Nasionaliteit | ![]() |
Ouers | Dominic Holland |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit