![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1f/Tohoku_Region_in_Japan.svg/langaf-640px-Tohoku_Region_in_Japan.svg.png&w=640&q=50)
Tohoku
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tohoku-streek (東北地方, Tōhoku-chihō?), Noordoos-streek, of Noordoos Japan (東北日本, Tōhoku-nihon?) bestaan uit die noordoostelike gedeelte van Honsjoe, die grootste eiland van Japan. Hierdie streek bestaan uit ses prefekture (ken): Akita, Aomori, Fukushima, Iwate, Miyagi, en Yamagata.[1]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1f/Tohoku_Region_in_Japan.svg/320px-Tohoku_Region_in_Japan.svg.png)
Tohoku behou 'n reputasie as 'n afgeleë, skilderagtige streek met 'n harde klimaat. In die 20ste eeu, het toerisme 'n belangrike bedryfstak in die Tohoku-streek geword.