Tocumen Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tocumen Internasionale Lughawe is die primêre internasionale lughawe wat Panamastad, die hoofstad van Panama, bedien. Die lughawe dien as die tuisbasis vir Copa Airlines en is 'n streeksentrum van en na die Karibiese Eilande, Suid-, Noord- en Sentraal-Amerika, asook roetes na sommige Europese stede.
Kitsfeite Tocumen Internasionale Lughawe Aeropuerto Internacional de Tocumen, Opsomming ...
Tocumen Internasionale Lughawe Aeropuerto Internacional de Tocumen | |||
---|---|---|---|
IATA: PTY – ICAO: MPTO – FAA: PTY | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Tocumen S.A. | ||
Bedien | Panamastad, Panama | ||
Ligging | Tocumen | ||
Geopen | 1 Junie 1947 (1947-06-01) | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 135 vt / 41 m | ||
Koördinate | 9°04′17″N 79°23′01″W | ||
Webtuiste | tocumenpanama.aero | ||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
03R/21L | 3 050 | 10 007 | Beton |
03L/21R | 2 682 | 8 799 | Teer |
Statistieke (2020) | |||
Passasiers | 4 526 663 | ||
Bewegings | 49 808 | ||
Bronne: WAD[1], STV |
Sluit