Tindareos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tindareos (Grieks: Τυνδάρεος) was in die Griekse mitologie ’n koning van Sparta. Hy was die seun van Oibalos (of Perieres) en Gorgofone.