Thomas François Burgers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thomas François Burgers (1834–1881) was 'n omstrede teoloog en 'n ongewilde president van die ou Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR). Hy volg Marthinus Wessel Pretorius in 1872 op en dien as die tweede president van die ZAR tot die Britse anneksasie in 1877.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Thomas François Burgers | |
Thomas François Burgers | |
4de President van die Zuid-Afrikaansche Republiek | |
Ampstermyn 1 Julie 1872 – 12 April 1877 | |
Voorafgegaan deur | Marthinus Wessel Pretorius |
---|---|
Opgevolg deur | geen Britse anneksasie |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 April 1834 Langefontein, Graaff-Reinet, Kaapkolonie |
Sterf | 9 Desember 1881 (op 47) |
Eggenoot/-note | Mary Bryson (1836–1929) |
Religie | Nederduitse Gereformeerde Kerk |
Sluit