Theta
From Wikipedia, the free encyclopedia
Theta (hoofletter Θ, kleinletter θ) is die agtste letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 9. Die Cyrilliese Ө is van die Griekse theta afkomstig.
Kitsfeite Die Griekse alfabet, Letters nie meer in gebruik nie ...
|
Sluit