![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e0/Theodore_I_Laskaris_miniature.jpg/640px-Theodore_I_Laskaris_miniature.jpg&w=640&q=50)
Theodorus I Laskaris
From Wikipedia, the free encyclopedia
Theodorus I Komnenos Laskaris (Grieks: Θεόδωρος Α' Λάσκαρις, Theodōros I Laskaris; omstreeks 1174/'75 - 1221/Augustus 1222) was van 1204 tot 1221/'22 keiser van die Niceense Ryk.
Kitsfeite Titel, Bewind ...
Theodorus I Laskaris | |
---|---|
Keiser van die Romeine (aanspraakmaker) | |
![]() Theodorus I, uit ’n manuskrip van die 15de eeu. | |
Titel | Keiser van Nicea (aanspraakmaker: Bisantynse keiser) |
Bewind | 1204-1222 |
Voorganger | Konstantyn Laskaris |
Opvolger | Johannes III Doukas Vatatzes |
Gebore | Omstreeks 1174 |
Oorlede | 1222 |
Dinastie | Laskaris |
Vader | Manuel Laskaris |
Moeder | Ioanna Karatzaina |
Sluit
Hy is omstreeks 1174 gebore[1] in die Laskaris-familie, ’n adellike maar taamlik onbekende Bisantynse familie van Konstantinopel. Hy was die seun van Manuel Laskaris en sy vrou, Ioanna Karatzaina.