![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1c/Theo_W._Jandrell.jpg/640px-Theo_W._Jandrell.jpg&w=640&q=50)
Theo W. Jandrell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Theo W. Jandrell (19 Augustus 1888 – 1968) was ’n Afrikaanse onderwyser en inspekteur van skole, wat ’n groot bydrae maak met die kinderversies en liedjies wat hy geskryf het. Talle van sy liedjies is in die FAK-sangbundel opgeneem en is baie bekend.[1]
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1c/Theo_W._Jandrell.jpg/640px-Theo_W._Jandrell.jpg)