Teenpous Felix II
From Wikipedia, the free encyclopedia
Felix II is die derde teenpous van die Rooms Katolieke Kerk. Soms word hy in die opeenvolging van pouse oorgeslaan en word Pous Felix III Pous Felix II of soms Felix II (III) of self Felix III (II) genoem.
Kitsfeite Geboortedatum, Sterfdatum ...
Teenpous Felix II | |
---|---|
Afbeelding van Felix II in Sint Paulus buite die Mure | |
Geboortedatum | |
Sterfdatum | 22 November 365 |
Sterfplek | Portus Romae |
Teenpous van | Pous Liberius |
Begin van pontifikaat | 356 |
Einde van pontifikaat | 357 |
Sluit