Taweret
Egiptiese godin / From Wikipedia, the free encyclopedia
Taweret (ook gespel Taoert, Toeat, Taoeris ens.) was in die Egiptiese mitologie ’n antieke beskermingsgodin van vrugbaarheid en geboorte. Haar naam beteken "sy wat groot is".[1] Sy is gewoonlik uitgebeeld as ’n seekoei met katagtige eienskappe. Sy word soms verbind met ander soortgelyke godinne, soos Ipet, Reret en Hedjet.
Kitsfeite
Taweret | ||||||||
Die riviergodin Taweret, uitgebeeld as ’n seekoei en die voorpote van ’n kat. Haar hand rus op ’n sa-teken, ’n simbool van beskerming. | ||||||||
Soort godin | Egipties | |||||||
Godin van | Vrugbaarheid en geboorte | |||||||
Naam in hiërogliewe | ||||||||
Kultussentrum | Hele Egipte | |||||||
Simbool | Die sa, ivoor dolk, seekoei | |||||||
Metgesel | Set (soms) | |||||||
Kinders | Amoen-Ra (later) | |||||||
|
Sluit