Tampa Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tampa Internasionale Lughawe (IATA: TPA, ICAO: KTPA, FAA LID: TPA) is 'n internasionale lughawe 10 km wes van die middestad van Tampa, in Hillsborough County, Florida, Verenigde State. Die lughawe word in die openbaar besit deur Hillsborough County Aviation Authority (HCAA). Die lughawe bedien 93 direkte bestemmings regoor Noord-Amerika, Sentraal-Amerika, die Karibiese Eilande en Europa deur verskeie lugrederye.[1] Die lughawe was tot 1952 Drew Field Munisipale Lughawe genoem.[2]
Kitsfeite Opsomming, Tipe lughawe ...
Tampa Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
Lugfoto van die lughawe, Oktober 2022 | |||
IATA: TPA – ICAO: KTPA – FAA: TPA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Hillsborough County Aviation Authority | ||
Bedien | Tampa Bay Area | ||
Ligging | Tampa, Florida, V.S.A. | ||
Geopen | 15 April 1971; 53 jaar gelede (1971-04-15) | ||
Spil vir | Silver Airways | ||
Fokuspunt vir | Breeze Airways Frontier Airlines | ||
Hoogte bo seevlak | 26 vt / 8 m | ||
Koördinate | 27°58′47″N 82°32′5″W | ||
Webtuiste | tampaairport | ||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
10/28 | 6 999 | 2 133 | Teer/beton |
19L/1R | 8 300 | 2 530 | Teer/beton |
19R/1L | 11 002 | 3 353 | Beton |
Helikopterblaaie | |||
Aantal | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
H1 | 100 | 30 | Teer |
Statistieke (2021) | |||
Totale passasiers | 18 115 213 | ||
Lugbewegings | 198 568 | ||
Gebasseerde vliegtuie | 79 | ||
Bron: Federale Lugvaartadministrasie |
Sluit