![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/96/Tamar%252C_fresco_of_Vardzia.jpg/640px-Tamar%252C_fresco_of_Vardzia.jpg&w=640&q=50)
Tamar van Georgië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Tamar die Grote (Georgies: თამარი; omstreeks 1160 – 18 Januarie 1213), soms ook Tamara genoem, was van 1184 tot 1213 koningin van Georgië in die tyd van die Goue Era.[1] Sy was lid van die Bagrationi-dinastie en haar posisie as die eerste regerende koningin is beklemtoon deur die titel mep'e ("koning").[2]
Kitsfeite Periode, Voorganger ...
Tamar die Grote | |
---|---|
Koningin van Georgië | |
![]() Koningin Tamar van Georgië. | |
Periode | 27 Maart 1184 – 18 Januarie 1213 |
Voorganger | George III |
Opvolger | George IV |
Huis | Bagrationi-dinastie |
Gade | Joeri van Kiëf-Roes (1185–1187) David Soslan (1191–1207) |
Kinders | George IV Rusudan |
Vader | George III |
Moeder | Burdukhan van Alanië |
Gebore | 1160 |
Oorlede | 18 Januarie 1213 |
Sluit