Taiwannese presidentsverkiesing 2024
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Taiwannese presidentsverkiesing van 2024 (Chinese: 2024年中華民國總統選舉) is op 13 Januarie 2024 gehou om te bepaal wie die 16ste President van die Republiek China sal wees. Visepresident Lai Ching-te van die Demokratiese Progressiewe Party het teen Hou Yu-ih van die Kuomintang in die verkiesing meegeding om presidentskap. Lai het Hou verslaan en hy is op 20 Mei 2024 in die amp beëdig. [1][2]
Die sittende president Tsai Ing-wen van die Demokratiese Progressiewe Party was weens termynbeperkings nie vir herverkiesing verkiesbaar nie.
19,548,531 Taiwaneese het gestem, die grootste getal tot nog toe, waarvan Lai en Hsiao 40.05% op hul verenig het, en Hou en Jaw, 33.49%.[3]