Swartsaal-nabootser
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Swartsaal-nabootser (Paraluteres prionurus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al by Algoabaai opgemerk. In Engels staan die vis bekend as die Blacksaddle mimic.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Swartsaal-nabootser | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Paraluteres |
Spesie: | P. prionurus |
Binomiale naam | |
Paraluteres prionurus (Bleeker, 1851) | |
Sluit