![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5c/RICHTER_Sviatoslav.jpg/640px-RICHTER_Sviatoslav.jpg&w=640&q=50)
Sviatoslav Richter
Sowjet-pianis (1915-1997) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sviatoslav Teofilovich Richter (20 Maart 1915, Zhytomyr, Oekraïne – 1 Augustus 1997 in Moskou) was 'n Sowjetse pianis van Russies-Duitse afkoms, wie algemeen beskou word as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu.[1][2]
Kitsfeite Agtergrondinligting, Gebore ...
Sviatoslav Richter | |
---|---|
![]() Sviatoslav Richter | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | (1915-03-20)20 Maart 1915 Zhytomyr, Oekraïne |
Sterf | 1 Augustus 1997 (op 82) Moskou, Rusland |
Beroep(e) | pianis |
Sluit
Hy is bekend vir die diepte van sy interpretasies, sy virtuose tegniek, en sy ontsagwekkende repertoire.[3]