Surya
From Wikipedia, the free encyclopedia
Surya of Soerja (Sanskrit: सूर्य, Sūrya) is ’n Sanskrit-woord wat "son" beteken.[2] Sinonieme in antieke Indiese letterkunde sluit in Aditya, Arka, Bhanu, Savitr, Pushan, Ravi, Martanda, Mitra, Bhaskara, Prabhakara en Vivasvan.[3][4]
Kitsfeite Devanagari, Affiliasie ...
Surya | |
---|---|
Godin van die son, lig en dag | |
Devanagari | सूर्य |
Affiliasie | Dewa, Graha, Adityas, Saguna Brahman |
Woonplek | Suryaloka |
Mantra | "Japā Kusuma Sankāśaṃ Kāśyapeyaṃ Mahādyutiṃ, Tamoriṃ Sarva Pāpaghnaṃ Praṇato'smi Divākaraṃ" en "Oṃ Surya Devāy Namaḥ" |
Wapen | Staf |
Metgesel | Sanjna en Chhaya |
Rydier | Strydwa wat deur sewe perde getrek word[1] |
Sluit