Sumer
antieke Mesopotamiese beskawing / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sumer (Akkadies: Šumeru; Sumeries: ki-en-ĝir) was een van die antieke beskawings in Suid-Mesopotamië, die hedendaagse Suid-Irak, tydens die vroeë Bronstydperk. Hoewel die vroegste voorbeelde van skrif in die streek nie verder terug as omstreeks 2500 v.C. strek nie, meen moderne historici dat Sumer tussen omstreeks 5500 en 4000 v.C. al bewoon was deur nie-Semitiese volke wat Sumeries gepraat het.[1][2][3][4]
Kitsfeite
Sumer | ||
Ander name | Sumeriese beskawing | |
Streek | Mesopotamië, Nabye Ooste, Midde-Ooste | |
Tydperk | Laat Neolitikum, Middel-Bronstydperk | |
Datums | c. 4500-1900 v.C. | |
Voorafgegaan deur | Obeid-tydperk | |
Opgevolg deur | Akkadiese Ryk |
Sluit