Suidelike sypikslang
slangspesie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suidelike sypikslang (Atractaspis bibronii) is 'n slang wat voorkom in suidelike KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga, die Vrystaat, die noorde en ooste van die Noord-Kaap, Gauteng, Limpopo, Noordwes, Swaziland, Mosambiek, die grootste gedeelte van Zimbabwe, Botswana en die noorde van Namibië. Dit kan met die Natalse swartslang verwar word.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Suidelike sypikslang | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Lamprophiidae |
Genus: | Atractaspis |
Spesie: | A. bibronii |
Binomiale naam | |
Atractaspis bibronii A. Smith, 1849 | |
Sluit