![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/fe/Emblem_of_the_South_African_Communist_Party.svg/langaf-640px-Emblem_of_the_South_African_Communist_Party.svg.png&w=640&q=50)
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Dit is in 1921 gestig as die Kommunistiese Party van Suid-Afrika deur die samesmelting van die International Socialist League en ander onder leierskap van William H. Andrews.
Kitsfeite Leier, Gestig ...
Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party | |
SAKP | |
![]() | |
Leier | Blade Nzimande |
---|---|
Gestig | 1921 |
Nuusbrief | Umsebenzi |
Hoofkwartier | 3de verdieping, Cosatu-huis, Leydsstraat no. 1, h/v Biccard, Braamfontein, Johannesburg, 2000 |
Jeugvleuel | Jong Kommunistiese Liga van Suid-Afrika |
Ideologie | Kommunisme, Marxisme–Leninisme |
Nasionale affiliasie | African National Congress |
Internasionale affiliasie | Africa Left Networking Forum |
Amptelike kleure | Rooi, swart, geel |
Webblad | sacp.org.za |
Sluit
Die SAKP is deel van 'n drieparty-alliansie wat tans saam met die ANC en COSATU die land regeer.