Subsinchroniese wentelbaan
From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Subsinchroniese wentelbaan is ’n wentelbaan met ’n periode wat korter is as dié van ’n sinchroniese wentelbaan. ’n Sinchroniese wentelbaan het ’n wentelperiode wat ooreenstem met die rotasieperiode van die liggaam waarin die wentelbaan se massamiddelpunt lê.
’n Satelliet wat in ’n prograde subsinchroniese wentelbaan om die Aarde is, sal lyk of dit ooswaarts beweeg soos gesien van die Aarde se oppervlak af.[1]