![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5f/Chapel2.jpg/640px-Chapel2.jpg&w=640&q=50)
Stille nag, heilige nag
Die Afrikaanse weergawe van een van die bekendste en mees geliefde Kersliedere / From Wikipedia, the free encyclopedia
"Stille Nag, Heilige Nag" is die Afrikaanse weergawe van een van die bekendste en mees geliefde Kersliedere ter wêreld. Die oorspronklike Duitse lied, "Stille Nacht, Heilige Nacht", is in 1818 in Opper-Oostenryk deur Franz Xaver Gruber gekomponeer op woorde deur Joseph Mohr. Dit is in 2011 deur Unesco tot ’n ontasbare kultuurerfenis van Oostenryk verklaar.[2]
Kitsfeite
"Stille Nag, Heilige Nag" | ||||
![]() | ||||
Die Stille Nag-kapel. | ||||
Genre | Afrikaanse Kerslied | |||
Woorde | J. Mohr[1] (Duits) | |||
Melodie | Franz Xaver Gruber | |||
Uitgereik | 1818 | |||
Oorsprong | ||||
Taal/land | Oostenryk | |||
Titel | "Stille Nacht, Heilige Nacht" | |||
|
Sluit
Talle kunstenaars uit verskeie genres het die lied al opgeneem. Die weergawe deur Bing Crosby is die derde beste enkelsnitverkoper van alle tye.