From Wikipedia, the free encyclopedia
Sterna is 'n genus van voëls in die familie van sterretjies (Sternidae). Die genus omvat 13 spesies.[1]
Sterna | |
---|---|
Gewone sterretjie by die Teemsrivier in Engeland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sterna Linnaeus, 1758 |
Spesies | |
Baie, sien teks. |
Aanvanklik word meeste van die "wit" sterretjies in die genus saam gegroepeer. DNS-ontleding het egter getoon dat die groepering parafileties is (Bridge et al., 2005). Spesies word nou beperk tot die tipiese groot wit sterretjies wat amper wêreldwyd in kusgebiede voorkom.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sterna. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.