Die sterboom (Cliffortia arborea) is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van die Hantamsberg tot by die Nuweveldberge voor. Die plant het reeds 30% van sy populasie verloor aan die oes van brandhout. Die spesie is 'n stadige groeier, dit neem tot 30 jaar vir 'n boom om volwassenheid te bereik. Die totale populasie word op minder as 10,000 bome beraam.

Kitsfeite Sterboom, Bewaringstatus ...
Sterboom
Thumb
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Genus: Cliffortia
Spesie:
C. arborea
Binomiale naam
Cliffortia arborea
Marloth, (1906)
Sluit

Die plant is deel van die renosterveld-bioom. Die boom se FSA-nommer is 145.1.[1]

Sien ook

Verwysings

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.