From Wikipedia, the free encyclopedia
Stanisław Bogusław Leszczyński (Lemberg, 20 Oktober 1677 - Lunéville, Lotaringe, 23 Februarie 1766) was die koning van Pole en later die hertog van Lotaringe. Hy stam van 'n ou adellike Poolse familie af. Stanislas was 'n verligte heerser en geïnteresseerd in die kunste en wetenskap. Hy was belese en het verskeie tale gepraat. Place Stanislas in Nancy is na hom vernoem, en daar is 'n standbeeld van hom in die middel van die plein.
Stanisław Bogusław Leszczyński | |
---|---|
Koning van Pole en Groothertog van Litaue | |
Koning Stanislaus I. Leszczyński. Skildery uit die 18de eeu | |
Vorstehuis | Leszczyński |
Regeer | 4 Oktober 1705 – 1709 |
Kroning | 4 Oktober 1705; Wawel-katedraal, Krakow |
Voorganger | August II van Pole |
Opvolger | August III van Pole |
Volle naam | Stanisław Bogusław Leszczyński |
Gebore | 20 Oktober 1677; Lwif, Pools-Litause Gemenebes |
Oorlede | 23 Februarie 1766; Lunéville, Frankryk |
Begrawe | Notre-Dame de Bon-Secours, Nancy; Wawel-katedraal, Krakow |
Eggenote | Katharina Opalińska |
Kinders | Anna Leszczyńska Maria Leszczyńska |
Vader | Rafał Leszczyński |
Moeder | Anna Jabłonowska |
Handtekening |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.