![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/b/b1/Map_NL_-_Midden-Drenthe_-_Spier.png/640px-Map_NL_-_Midden-Drenthe_-_Spier.png&w=640&q=50)
Spier, Nederland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Spier is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Drenthe. Dit ressorteer onder die munisipaliteit Midden-Drenthe, en lê omtrent 11 km noord van Hoogeveen. Spier is ten ooste van die A28, by die kruising met die provinsiale weg N855 geleë.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Spier | |
---|---|
Dorp | |
![]() | |
![]() Stadsgebied in donkergroen, statistiese gebied in liggroen. | |
Koördinate: 52°49′6″N 6°28′3″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Drenthe |
Munisipaliteit | Midden-Drenthe |
Tydsone | UTC+1 (Middel-Europese Tyd) |
• Somertyd | UTC+2 (Middel-Europese Somertyd) |
Poskode | 9417 |
Skakelkodes | 0593 |
Webwerf | dorp-spier.nl |
Sluit
In 2001 het die dorp 91 inwoners gehad. Die beboude deel van die dorp was 0.036 km2, en het 35 wonings bevat.[1] Die statistiese area "Spier", wat ook die omliggende landelike gebied insluit, het 'n bevolking van omtrent 370.[2]