![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c8/African.penguin.bristol.750pix_%2528Pingstone%2529.jpg/640px-African.penguin.bristol.750pix_%2528Pingstone%2529.jpg&w=640&q=50)
Gebande pikkewyne
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gebande pikkewyne (Spheniscus) is 'n genus in die orde van Pikkewyne. Alle spesies van die genus leef in gematigde klimate soos Suid-Afrika en die suidelike kusgebiede van Chili en Argentinië. Die genus omvat vier lewende spesies.
Kitsfeite Spheniscus Tydperk: Laat Mioseen/Vroeë Plioseen - Onlangs, Wetenskaplike klassifikasie ...
Spheniscus | |
---|---|
![]() | |
Brilpikkewyn (Spheniscus demersus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Spheniscus Brisson, 1760 |
Tipespesie | |
Spheniscus demersus |
Sluit