Somerset (uitgespreek /ˈsʌmərsɛt/),[1] histories ook Somersetshire, is 'n graafskap aan die suidelike oewer van die Bristolkanaal. Die seremoniële graafskap met 'n oppervlakte van 4 172 km² sluit naas die nie-metropolitaanse graafskap, wat deur die Somerset-graafskapsraad (Somerset County Council) geadministreer word, ook Bath and North East Somerset en Noord-Somerset in, wat onder die beheer van unitêre owerhede (unitary authorities) val. Die administratiewe setel (county town) van die nie-metropolitaanse graafskap is Taunton, van die unitêre owerheid Bath and North East Somerset is Bath en van die unitêre owerheid North Somerset is Weston-super-Mare.

Meer inligting Seremoniële graafskap Somerset, Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap ...
Somerset

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Somerset
HoofstadTaunton
Oppervlakte4 171 km²
Bevolking956 700 (2017)
Bevolkingsdigtheid229 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekSuidwes-Engeland
Administratiewe setelTaunton
ISO 3166-2:GB-SOM
Oppervlakte3 451 km²
Bevolking555 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid160 inw./km²
Webtuistehttp://www.somerset.gov.uk/
Distrikte en unitêre owerhede
  1. Suid-Somerset
  2. Taunton Deane (Stad)
  3. Wes-Somerset
  4. Sedgemoor
  5. Mendip
  6. Bath and North East Somerset (Unitêre owerheid)
  7. Noord-Somerset (Unitêre owerheid)
Sluit

Somerset grens in die suidweste aan Devon, aan Dorset in die suidooste, Wiltshire in die ooste en Gloucestershire en die stad Bristol in die noorde.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.