![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/e/e5/Turkey_adm_location_map.svg/langaf-640px-Turkey_adm_location_map.svg.png&w=640&q=50)
Soma, Manisa
From Wikipedia, the free encyclopedia
Soma is 'n dorp en distrik in die Manisa-provinsie in westelike Turkye. Volgens die 2009-sensus het die distrik ongeveer 100 duisend inwoners, waarvan 75 000 in die dorp self woon. Soma is veral bekend vir die Soma-mynramp in Mei 2014, waartydens ongeveer 280 mynwerkers gesterf het.[1]
Kitsfeite Land, Streek ...
Soma | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 39°11′18″N 27°36′32″O | |
Land | ![]() |
Streek | Egeïese streek |
Provinsie | Manisa |
Oppervlak | |
• Totaal | 838,87 km2 (323,89 vk. myl) |
Hoogte | 161 m (528 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 76 305 |
• Digtheid | 120/km2 (300/vk. myl) |
Sluit