From Wikipedia, the free encyclopedia
Solidarność (Afrikaans: "Solidariteit") is die Poolse vakbond wat tot 1989 'n belangrike rol in die verset teen die kommunistiese bewind in Pole gespeel het. Geskiedkundiges beskou Solidarność tewens as een van die belangrikste elemente by die val van die kommunisme in die Oosblok. Tot 2001 was dit 'n belangrike politieke party.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.