Sol Plaatje Prys vir Vertaling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sol Plaatje Prys vir Vertaling is 'n letterkundige toekenning deur die Engelse Akademie van Suid-Afrika vir 'n vertaling uit 'n amptelike Suid-Afrikaanse taal in Engels, ter nagedagtenis aan Sol Plaatjie. Die prys word sedert 2007 toegeken.[1][2]