From Wikipedia, the free encyclopedia
Sloane Stephens (gebore 20 Maart 1993 in Plantation, Florida) is 'n Amerikaanse tennisspeler. Sy het agt WTA-enkeltitels gewen[1] en haar eerste groot oorwinning tydens die Amerikaanse Ope van 2017 behaal. Met hierdie oorwinning het sy die laagste gekeurde speler geword (83) om die vroue-enkelspelstitel in te palm, asook die eerste Amerikaanse vrou naas die Williams-susters wat die toernooi sedert Jennifer Capriati in 2002 gewen het.
Sloane Stephens tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017 | ||
Volle naam | Sloane Stephens | |
---|---|---|
Land | Verenigde State | |
Woonplek | Fort Lauderdale, Florida[1] | |
Geboortedatum | 20 Maart 1993[1] | |
Geboorteplek | Plantation, Florida, Verenigde State[1] | |
Lengte | 1,70 m[1] | |
Afrigter | Kamau Murray[1] | |
Begin professioneel | 2009[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $18 840 940 (soos op 9 September 2024)[1] (26ste van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | sloanestephens.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 380–282 (57,4%)[1] | |
Loopbaantitels | 8 WTA,[1] 1 ITF | |
Hoogste rang | No. 3 (16 Julie 2018)[1] | |
Huidige rang | No. 63 (9 September 2024)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | HE (2013) | |
Franse Ope | E (2018) | |
Wimbledon | KE (2013) | |
VSA-Ope | W (2017) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | E (2018) | |
Olimpiese Spele | 1R (2016) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 57–80 (41,6%)[1] | |
Loopbaantitels | 1 WTA,[1] 1 ITF | |
Hoogste rang | No. 70 (9 September 2024)[1] | |
Huidige rang | No. 70 (9 September 2024)[1] | |
Australiese Ope | 1R (2012) | |
Franse Ope | 1R (2012, 2013, 2014, 2024) | |
Wimbledon | 2R (2017) | |
VSA-Ope | 1R (2009, 2010, 2011, 2012, 2017, 2024) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | ||
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Australiese Ope | 2R (2016) | |
Wimbledon | 3R (2018) | |
VSA-Ope | 2R (2008, 2012) | |
Laaste opgedateer op: 9 September 2024. |
Stephens het ook die halfeindrondte van die Australiese Ope in 2013 behaal, waar sy Serena Williams in die kwarteindrondte verslaan het. Sy het haar eerste enkelspeltitel by die Citi Open in 2015 gewen. Haar hoogste posisie op die wêreldranglys is nommer 3.[1]
Die tabel toon Stephens se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
2011 | K2 | Rondte 1 | K2 | Rondte 3 |
2012 | Rondte 2 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2013 | Halfeindstryd | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Rondte 4 |
2014 | Rondte 4 | Rondte 4 | Rondte 1 | Rondte 2 |
2015 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 1 |
2016 | Rondte 1 | Rondte 3 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie |
2017 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Wenner |
2018 | Rondte 1 | Eindstryd | Rondte 1 | Kwarteindstryd |
2019 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Rondte 3 | Rondte 1 |
2020 | Rondte 1 | Rondte 2 | Toernooi nie gehou nie | Rondte 3 |
2021 | Rondte 1 | Rondte 4 | Rondte 3 | Rondte 3 |
2022 | Rondte 1 | Kwarteindstryd | Rondte 1 | Rondte 2 |
2023 | Rondte 1 | Rondte 4 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 |
2024 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 1 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.